hannes

2020-Reünie afgestel

Aan alle Oudskoliere Gegewe die feit dat ons almal vanjaar aanpassings aan ons leefwyse moet maak weens die Covid-19-pandemie, is dit ongelukkig nie vir Brandwag moontlik om vanjaar ’n reünienaweek te hou nie. Die 2020-reünie vir oudskoliere is dus afgestel. Ons hoop om ons oudskoliere weer volgende jaar vir die gebruiklike reünie by die skool

2020-Reünie afgestel Read More »

Sportpresteerders

Die Hoërskool Brandwag se toppresteerders in sport is laat verlede jaar tydens die skool se Sportdinee aangewys. Heike Groenewald en Francois Spamer het die Brandwag-trofeë vir onderskeidelik die beste junior en senior sportprestasie ontvang. Heike het die Oos-Kaap-atletiekspan by die SA Hoërskole kampioenskap verteenwoordig en ’n vierde plek in gewigstoot vir o.15-meisies behaal. Francois het

Sportpresteerders Read More »

Hoofleiers 2020

Die 2020-hoofleiers van Hoërskool Brandwag is verlede jaar tydens die skool se prysuitdeling aangewys. Hulle is, van links, onderhoofmeisie Demi Jonck, hoofmeisie Tayla Gouws, hoofseun Eaden Tait en onderhoofseun Schalk Erasmus.

Hoofleiers 2020 Read More »

Anika is knap met kaartwerk

Graad 9-leerlinge van 14 skole in die Nelson Mandela-metro het onlangs by Laerskool Tjaart van der Walt deelgeneem aan ’n kaartwerk-vasvra wat die departement van onderwys aangebied het. Die kompetisie het ten doel om leerlinge se belangstelling in geografie en kaartwerk aan te moedig. Esihle Mduthuma van Hoërskool Westering het die eerste plek behaal met

Anika is knap met kaartwerk Read More »

Scroll to Top