Fokus op beroepe
Brandwag se ATKV-jeugtak Dinamika het leerlinge onlangs die geleentheid gegee om meer uit te vind oor verskillende beroepe. ’n Wye verskeidenheid beroepslui het die skool kom besoek en leerlinge kon self met hulle gesels en vrae vra. Vir pret het die ATKV ook ’n kompetisie gereël waarin leerlinge kon aantrek volgens ’n beroep wat hulle […]
